top of page

AdMaths

Voltydse AdMathssentrum

AdMaths is 'n ekstra vak en nie ekstra wiskunde klas nie. Die doel van die vak is om 'n leerder, wat reeds goed in wiskunde presteer, te stimuleer en toe te rus deur die skoolsillabus te verbeter. Formele assesserings word afgelê. 

 

 PHS is 'n AdMaths sentrum en klasse word aangebied deur Sanet Coetzee (Graad 9) en Jansie Truter (Graad 10-12)

bottom of page