Akademie

'n Voorkeurkeuse vir uitnemende onderrig
 

By Piketberg Hoërskool is akademie en persoonlike ontwikkeling ons hoof fokuspunte en ons trots.

PHS lewer jaarliks fantastiese matriekresultate en was die afgelope 5 jaar onder die top 10 Afrikaanse wiskundeskole in die Wes-Kaap. Ons leerders presteer ook ver bokant die provinsiale gemiddelde.

 

Ons onderwysers is verbind tot gehalte-onderrig, elke leerder se vordering is belangrik en ons moedig leerders aan om binne 'n gebalanseerde raamwerk geleenthede aan te gryp, akademiese doelwitte te stel en hul unieke handelsmerk te ontwikkel.

© 2016 deur Hoërskool Piketberg.