top of page

Leiers

If your actions inspire others to dream more, learn more, do more and become more, you are a leader. -John Q. Adams

By PHS word voldoende geleenthede geskep waar leerders as leiers kan optree. Behalwe die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL), die Laerskool Leerderraad en die Koshuisprefekte van Kasteel en Leliehof, is daar ook kapteine van sportspanne en ander leiersposisies by kulturele en akademiese bedrywighede van die skool.

 

Ons poog om soveel moontlik leerders die geleentheid tot leierskapontwikkeling te gee, en word praktiese opleiding gegee om die doel en betekenis van leierskap vas te lê.

Powered By Trusc (left align).png
Regte logo 211116_edited.jpg
org de rak logo.png
Nexus-logo-retina-1.png

© 2016 deur Hoërskool Piketberg.

logo.png
bottom of page