top of page

Koshuise

Go confidently in the direction of your dreams. Live the life you have imagined.

Kasteel en Leliehof streef daarna om ‘n veilige, ontspanne woon- en leefruimte te skep waarin koshuisgangers die geleentheid gebied word om tot hul volle potensiaal te ontwikkel op akademiese-, sport-, kultuur-, geestelike en sosiale gebied.  Die leerders sien uit na aangeleenthede soos koshuis piekniek, series, pretdae en koshuisdanse waar daar gereelde skakeling tussen Kasteel en Leliehof plaasvind.

 

Dit is ons strewe dat elke inwoner lojaliteit, respek en bedagsame optrede teenoor mekaar, besoekers en personeel sal openbaar en hierdeur ‘n voorbeeld sal stel vir die res van die gemeenskap.

bottom of page