top of page

Beheerliggaam 2024-2027

Dit beheerliggaam dien PHS met sy entoesiastiese personeel, skoolhoof, ouers en leerders met trots en neem hierdie verantwoordelikheid om die skool ingevolge die Skolewet op ‘n volhoubare wyse te bestuur, baie ernstig op.

 

Ons wil egter nie net bestuur en instandhou nie, maar voortdurend innoveer, die belange van ons kinders op die hart dra en ons skool binne ‘n dinamies-veranderende en toenemend regstegniese onderwysomgewing gunstig bly posisioneer.

 

Ons nooi alle ouers uit om hul stemme te laat hoor en met ons in gesprek te bly. Met die oog daarop verskaf ons graag die name en e-pos adresse van ons beheerliggaamlede. Ons is oop vir gesprek!

DAGBESTUUR

​

Skoolhoof :

Mariëtte Koen

hoof@piketberghs.co.za

022 913 1134 

​

Voorsitter: Déan Nigrini

Portefeuljes: Voorsitter

​

Ondervoorsitter: Carlo Cooper

Portefeuljes: Ondervoorsitter

​

Adjunkhoof :

Louwtjie Smit

adjunk@piketberghs.co.za

022 913 1134

​

 

 

 

LEDE

​

Lid: Déan Nigrini

Portefeuljes: Finansies

Lid: Carlo Cooper

Portefeuljes: Dissipline

Lid: Carel van Niekerk

Portefeuljes: Finansies

Lid: Nicole Visser

Portefeuljes: Koshuise

Lid: Louw Smit

Portefeuljes: Bemarking

Lid: Danie Loubser

Portefeuljes: Akademie

Koöpteer: Gert de Vries

Portefeuljes: OV

Lid: Johan Lambrechts

Portefeuljes: Grond en Geboue

Lid: Louw Smit

Portefeuljes: Sport & Klere

​

Onderwyser: Aldrich van der Walt

​

Onderwyser: Corné Benson

​

Nie KS Opvoeders: Renier Kymdell

​

Leerder: Gabrie Loubser

​

Leerder: Dayle Julius

​

​

PHS se beheerliggaam is geaffilieer by die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole.

Besoek gerus www.fedsas.org.za vir nuttige inligting oor die bestuur van Suid-Afrikaanse skole.

SUPERSPAR Vertical RGB.jpg
Powered By Trusc (left align).png
org de rak logo.png
Nexus-logo-retina-1.png

© 2016 deur Hoërskool Piketberg.

Regte logo 211116_edited.jpg
SacssFit Final Logo (1).jpg
Rovenza Next.jpeg
Le Roux Logo 01.jpg
Laeveld Agrochem.jpeg
Agri Technovation.jpeg
Capture2.JPG
logo.png
bottom of page