top of page

Doelwitte & Beleid

Die doelstellings van Piketberg Hoërskool se Verenigde Raad

van Leerders

 

  • om by te dra tot die bevordering van die opvoedingsvennootskap tussen leerders, personeel, ouers en die gemeenskap;

  • om by te dra tot die bevordering van die verhouding tussen ons skool en die gemeenskap;

  • om die belange van alle leerders in die skool te verteenwoordig;

  • om leerderleiers vir hul leierstake voor te berei;

  • om by te dra tot doeltreffende skooladministrasie;

  • om by te dra tot die uitbouing van die skool se akademiese, kulturele en sportprogram;

  • om by te dra tot die handhawing en uitbouing van die skool se tradisies.

SUPERSPAR Vertical RGB.jpg
Powered By Trusc (left align).png
org de rak logo.png
Nexus-logo-retina-1.png

© 2016 deur Hoërskool Piketberg.

Regte logo 211116_edited.jpg
SacssFit Final Logo (1).jpg
Rovenza Next.jpeg
Le Roux Logo 01.jpg
Laeveld Agrochem.jpeg
Agri Technovation.jpeg
Capture2.JPG
logo.png
bottom of page