© 2016 deur Hoërskool Piketberg.

Fotografie

Die doel van die klub is om ‘ n passie vir fotografie te ontwikkel, belangstelling in fotos te kweek en kennis op te bou met vooruitsigte van fotgrafie ‘n moontlike beroep te maak na skool.

Die Clicks is ook direk betrokke by die neem van skool fotos van alle aktiwiteite.

Leerderfotograwe kry geleentheid om fotos tydens aktiwiteite te neem en sodoende fotos te laai vir die gebruik van die skool uit ‘n fotobank.  Hul selfvertroue ontwikkel, kennis neem toe asook dienslewering aan die skool.

 

’n Uitstalling is in die bepanning vir kwartaal 4 asook uitstappies en kursusse en deurlopende opleiding.

Die PHS Clicks is die skoolfotografie klub.