© 2016 deur Hoërskool Piketberg.

Leliehof

'n Tuiste vir ons dogters, waar hulle binne die veiligheid van reëls hul potensiaal ontsluit. Ons poog om ‘n gebalanseerde program te handhaaf met pret-oomblikke soos ons koshuis geselligheid, hennedinee en fliek-aande. Daar is ook altyd geleentheid en ruimte vir die ernstige student.

Aparte studielokale vir Gr1-6 en vir Gr7-12 verseker dat daar ook kwaliteit tyd aan akademie gegee kan word.

 

Word gerus deel van hierdie familie.

 

Superintendent

Me. Rina Engelbrecht

Tel: 074 792 7777

 

Matrone

Mev. Ronelle van Niekerk

Epos: huisleliehof@gmail.com

Tel: 022 913 1400