© 2016 deur Hoërskool Piketberg.

Skoollied

ML de Villiers 

Ons sal handhaaf, ons sal lewe

Afrikaners jonk en fris.

Van Piketberg as ons brandpunt

straal die lig wat in ons is.

Dis die songloed van 'n daeraad

dis die lewe van ons skool:

Bron van kennis, deug, karakter

dis ons trots waar ons ook dool.

 

Vivat, vivat crescat floreat!