Vakkeuses Gr 10 tot 12
-
Afrikaans Huistaal
OF
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
-
English First Additional Language
-
Wiskunde
OF
Wiskunde Geletterdheid
-
LWO
-
Fisiese Wetenskap (FW)
OF
Besigheidstudies (BS)
OF
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
-
Lewenswetenskappe (LW)
OF
Inligtingstegnologie (IT)
OF
Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO)
OF
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
OF
Musiek
-
Rekeningkunde (REK)
OF
Verbruikerstudies (VBS)
OF
Geografie (GEO)
Musiek
N.B. Fisiese Wetenskap kan slegs in kombinasie met Wiskunde geneem word en NIE Wiskunde Geletterdheid nie.
Tale
Wiskunde
LWO
Vakkeuse 1
Vakkeuse 2
Vakkeuse 3
